Ompadliefde (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77987-667-6
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
CHF 7.10
decrease increase

Alex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan 'n vragmotor toe oë parkeer. Hierdie jaar sit 'n petite blondine egter vir hom ore aan. Stella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met 'n vragmotor uit te voer. Maar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagBonnier Books UK
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2026
Seitenangabe192 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
Masse1'104 KB
PlattformEPUB
AutorHuman, Madelie

Über den Autor Madelie Human

Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf - om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.

Weitere Titel von Madelie Human

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten