Jagspinnekop (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77986-067-5
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
CHF 20.00
decrease increase

Moeg vir 'n koue bed? Ons ken net die plek.

Smooch is 'n gewilde platform vir mense opsoek na ... meer. Daar kan jy wees net wie jy wil. Sê net wat jy wil. Flankeer met wie jy wil.

Maar Suzette Fourie weet daar is 'n donker kant aan hierdie interaksies. As profileerder weet sy van die moorde. Vrouens uit die voorstede van Kaapstad. Elkeen ongelukkig met hulle liefdeslewe. Elkeen vermoor en gevind in 'n veld. Elkeen gemerk met die grillerige kenteken van die moordenaar.

Die media noem hom die Jagspinnekop. En Suzette weet hy gebruik hierdie platforms as sy jagveld. Dis waar hy weerlose vrouens opspoor. En sy aptyt blyk eindeloos. Nou moet sy hom plattrek voor hy sy tande in die volgende slagoffer kan slaan.

Jagspinnekop is 'n onheilspellende spanningsverhaal vir die moderne era wat diep onder jou vel in gaan kruip.

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagDavid & Charles
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2026
AusgabekennzeichenAfrikaans
Masse1'278 KB
PlattformEPUB
AutorDiedericks, Erla

Über den Autor Erla Diedericks

Erla Diedericks is 'n joernalis, rubriekskrywer en outeur met meer as 30 jaar ervaring. Sy is geken vir haar aweregse blik op die samelewing en met titels soos Salemstraat, Swyg en Bonsaimeisies het sy haarself gevestig as een van die varsste stemme in plaaslike spanningsfiksie.

Weitere Titel von Erla Diedericks

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten