Valse voorwendsels (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77987-693-5
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Noch nicht erschienen, Februar 2027
CHF 7.75

Die aantreklike Shaun Marx vra Chantelle om sy suster, Lucinda, se persoonlike lyfwag voor haar troue te wees. Chantelle gee voor sy is 'n strooimeisie, sodat sy altyd by Lucinda kan wees. Haar betrokkenheid by die troue ontketen 'n vreemde hunkering in Chantelle. Haar werk was lank haar prioriteit gewees, maar nou voel sy dis dalk tyd dat haar persoonlike lewe aandag kry. Haar hart vertel haar dat Shaun baie goed by haar nuwe drome sal inpas, maar sal hy gewillig wees?

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagDavid & Charles
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2027
Seitenangabe192 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
PlattformEPUB
ReiheRomanza Modern
AutorBotha, Dina

Alle Bände der Reihe "Romanza Modern"

Weitere Titel von Dina Botha

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten