Über den Autor Christine Nel
DIE SKRYWER Christine Nel 'n grondslagfase-onderwyser by Laerskool Trompsburg in die Vrystaat. Sy was vir 13 jaar 'n grondslagfasejuffrou en vir die laaste 3 jaar spesialiseer sy in remediërende onderwys. Tippie is die basis van al haar remediërende klasse; en verder ontwikkel sy al die materiaal; wat sy in haar klasse gebruik; self.