Om 'n hart te tem (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77987-591-4
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
CHF 7.75
decrease increase

Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding. Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot 'n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms. Maar die lewe loop soms onbeplande draaie ...

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagPrinceton University Press
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2025
Seitenangabe192 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
Masse5'976 KB
PlattformEPUB
ReiheRomanza Plaas
AutorOlivier, Ciska

Alle Bände der Reihe "Romanza Plaas"

Über den Autor Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswerwinge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale.

Weitere Titel von Ciska Olivier

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten