Über den Autor Hendie Grobbelaar
Hendie Grobbelaar skryf al sedert 2016 kortverhale. Drie hiervan het in die Toyota US Woordfeesbundel verskyn met haar verhaal, Die ruimteskip, wat aangewys is as die 2019-wenner. Ses radiodramas verskyn uit haar pen en twee hiervan was naaswenners in RSG se radiodrama-skryfkompetisies. Drie kortverhaalbundels verskyn tussen 2016 en 2021 en haar debuutroman, Wilde vere, verskyn in 2025 by Lapa Uitgewers. Haar tweede volwasse fiksie-roman word in Mei 2027 uitgereik. ¿ Paar jaar gelede het die kortverhaal, Haar naam is Uluthando, Litnet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie gewen. Uit hierdie kortverhaal is Net die maan weet gebore en was dit ook ¿ finalis in die Lapa-Jeugromankompetisie van 2025. Hendie is passievol oor omgewingsbewaring en woon op Gouritsmond waar sy op die strand stap, met haarself praat en stories uitdink. === Hendie Grobbelaar has been writing short stories since 2016. Three of her stories have appeared in the Toyota US Woordfees anthology, with her story Die ruimteskip being named the 2019 winner. She has written six radio dramas, two of which were runners-up in RSG's radio drama writing competitions. Three short story collections were published between 2016 and 2021, and her debut novel, Wilde vere, was published by Lapa Uitgewers in 2025. Her second adult fiction novel is due for release in May 2027. A few years ago, her short story Haar naam is Uluthando won Litnet and the Langenhoven Memorial Fund's Science Fiction Competition. This short story inspired Net die maan weet, which was also a finalist in the 2025 Lapa Youth Novel Competition. Hendie is passionate about environmental conservation and lives in Gouritsmond, where she walks along the beach, talks to herself and dreams up stories.