My missie saam met die misterieuse Vickie F. Steyn (eBook)

Artikelnummer: 978-1-997498-56-8
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Noch nicht erschienen, März 2027
CHF 12.90

Handré droom daarvan om eendag 'n speurder te word en om op ware sendings soos die karakters in sy gunstelingboeke te gaan. Totdat sy grootste nagmerrie een nag waar word en hy deur 'n onnatuurlike groot geitjie gejag word. Met die hulp van die eksentrieke tienermeisie langsaan wikkel hy homself uit dié penarie los. Hierdie eksentrieke tienermeisie het 'n eksentrieke naam: Vickie F.-Steyn. En sy is nie 'n tipiese veertienjarige nie ... Maar wie kan Handré werklik vertrou? Veral wanneer hy uitvind wat sy oudste vriendin Hiasint oorkant die straat se wêreldberoemde ma, 'n wetenskaplike, in haar laboratorium kweek. Wat voer sy in die mou? Gaan Handré en Vickie kan keer dat sy haar plan uitvoer? Lees saam om uit te vind wat 'n grillerige Gotiese herehuis, 'n geëlektrisifeerde Penny Farthing en reuse-geitjies met mekaar te doen het. 'n Naelbyt-avontuur wat elke tiener op die punt van hul stoel gaan hou.

=== Handré dreams of becoming a detective one day and going on real missions like the characters in his favorite books. That is, until his worst nightmare comes true one night and he is hunted by an unnaturally large gecko. With the help of the eccentric teenage girl next door, he manages to wriggle his way out of this tight spot. This eccentric teenage girl has an eccentric name: Vickie F.-Steyn. And she is not your typical fourteen-year-old... But who can Handré truly trust? Especially when he finds out what his oldest friend Hiasint's world-famous scientist mother, who lives across the street, is growing in her laboratory. What is she up to? Will Handré and Vickie be able to stop her from carrying out her plan? Read along to find out what a creepy Gothic mansion, an electrified Penny Farthing, and giant geckos have to do with one another. A nail-biting adventure that will keep every teen on the edge of their seat.

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagPrinceton University Press
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2027
Seitenangabe144 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
PlattformEPUB
AutorHugo, de Wet

Über den Autor de Wet Hugo

De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en kinderboekskrywer. Ná vyf jaar van skoolhou in Suid-Afrika, word hy as klasonderwyser by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië aangestel. Na twaalf jaar in die Midde-Ooste, aanvaar hy 'n betrekking as Engels-onderwyser by Wellington College, 'n Britse Internasionale Skoolgroep in China. Tans woon hy steeds in die stad, Hangzhou. De Wet het op 'n Bolandse wynplaas grootgeword, maar hy beskou die Wes-Kaapse kusdorp, Kleinmond, deesdae as sy Suid-Afrikaanse tuiste. Meer as vyftien boeke het reeds uit sy pen verskyn, asook vele bydraes tot bundels soos Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories, Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories en Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste. In Februarie 2024 verskyn sy eerste Christelike fiksie boek vir kinders Die Ongelooflikste Sending, 'n kies-jou-eie-avontuur-verhaal by Luca, 'n druknaam van Penguin Random House. Sy mees onlangse publikasies is Die dertiende dag in Chengdu en The Thirteenth Day in Chengdu. === De Wet Hugo is a primary school teacher and children's book author. After five years of teaching in South Africa, he was appointed as a class teacher at a British International School in Saudi Arabia. After twelve years in the Middle East, he accepted a position as an English teacher at Wellington College, a British international school group in China. He currently still lives in the city of Hangzhou. De Wet grew up on a wine farm in the Boland, but nowadays he regards the Western Cape coastal town of Kleinmond as his South African home. More than fifteen books have already flowed from his pen, as well as many contributions to collections such as Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories, Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories, and Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste. In February 2024, his first Christian fiction novel for children, Die Ongelooflikste Sending, a choose-your-own-adventure story, was published by Luca, an imprint of Penguin Random House. His most recent publications are Die dertiende dag in Chengdu and The Thirteenth Day in Chengdu.

Weitere Titel von de Wet Hugo

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten