Hierdie mens (eBook)

Artikelnummer: 978-0-7981-6374-3
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
CHF 13.55
decrease increase

Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur 'n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van 'n ironiese self-beskouing, 'n beleë aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses. "'n Sterk versameling van laatwerkverse, gefokus op die natuur en in 'n vroulike teneur, van een van die meesterdigters in Afrikaans." - Helize van Vuuren

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagHuman & Rousseau
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2013
Seitenangabe52 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
Auflage13001 A. 1. Auflage
PlattformEPUB
AutorStockenström, Wilma

Über den Autor Wilma Stockenström

Wilma Stockenström, am 7. August 1933 in dem kleinen Dorf Napier unweit der Südküste des Kaps in Südafrika geboren, hat Erzählungen, Romane, Gedichte und Theaterstücke verfasst und als Übersetzerin gearbeitet. Sie war zudem als Schauspielerin in Fernsehserien und am Theater tätig und wurde als meisterhafte Charakterdarstellerin unter anderem in Tschechow-Stücken gefeiert. Ihr Debüt, das Drama »Laaste middagmaal« von 1966, über eine Familienfehde, ist ihre eindeutigste direkte politische Aussage gegen das Apartheidsregime in Südafrika. In komplexen Ausdrucksformen beschäftigen sich all ihre Werke mit Themen der Gewalt und Intoleranz, so auch ihre subtile Lyrik.Ihr dritter Roman »Der siebte Sinn ist der Schlaf« von 1981 gilt als ihr wichtigstes Werk. Wie die Times Literary Supplement schrieb: >>Wilma Stockenströms bezwingendes Bild von Leiden und Gewalt wird zum Klassiker werden.

Weitere Titel von Wilma Stockenström

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten