Haar veilige hawe (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77987-696-6
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Noch nicht erschienen, März 2027
CHF 7.75

Anabel het geleer om te oorleef deur sterk te lyk. Agter haar kunstenaarpersona, agter die ligte en musiek van 'n Johannesburgse klub, skuil 'n vrou wat haar verlede versigtig weggesluit hou. Toe Eduan haar 'n ongewone kontrak aanbied, stem sy in. Tydens die stil nagte op 'n luukse seiljag ontdek sy veiligheid, aanvaarding en 'n liefde wat nie eis nie, maar geduldig wag. Maar kan 'n mens werklik liefhê sonder om die waarheid bloot te lê? En wat gebeur wanneer die plek wat jou veilig laat voel, ook die een is waar jy jou diepste vrese moet konfronteer?

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagPrinceton University Press
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2027
Seitenangabe192 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
PlattformEPUB
ReiheRomanza Modern
AutorCarstens, Alma

Alle Bände der Reihe "Romanza Modern"

Weitere Titel von Alma Carstens

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten