Über den Autor Chanette Paul
Chanette Paul is die bekende en bekroonde skrywer van gewilde romans soos Murasie, Marilyn, Offerlam en Anoniem. Déjà vu, haar 51ste roman, is steeds 'n topverkoper en gekortlys vir die Suid-Afrikaanse Boekverening se toekennings (SABA) en die ATKV-Woordveertjie vir 'n liefdesroman. Sy woon langs die Tuinroete saam met haar geliefde Blom en hulle dowe kat, Thomas. === Chanette Paul is a renowned and award-winning author of popular Afrikaans novels such as Murasie, Marilyn, Offerlam and Anoniem. Déjà vu, her 51st novel, remains a bestseller and was shortlisted for both a South African Book Award and an ATKV-Woordveertjie. She lives on the Garden Route with her beloved husband Blom and their deaf cat Thomas.