Die ontwaking van winter #3: Bloedlyn (eBook)

Artikelnummer: 978-0-637-01214-0
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Noch nicht erschienen, Februar 2027
CHF 18.05

"Hoe interessant dat die noodlot juis julle sou kies om hierdie gebeure tot ¿ einde te bring?" Lumi, Colden, Nereida, Zander, Melody. Die noodlot het hulle elkeen op hul eie paaie geneem; soveel anders as wat hulle ooit vir hulleself kon voorspel. Hulle stories is nog nie voltooi nie. Lumi probeer steeds om Nalu se beheer oor haar te ontsnap. Intussen stry Colden met sy winterswraak en die waternimfe beraam planne wat Nereida en Kai hulle lewens kan kos. Zander se verlede strek verder as wat hy kan onthou. Om alles te kroon, begin Melody se tragiese geskiedenis en onvoorspelbare planne om haar in te haal. Winter ontwaak soos al die paaie bymekaarkom. Hierdie keer is alles op die spel. Maar wie gaan dit oorleef? En wat gaan oorbly van Tír na hÓige wanneer alles verby is? Bloedlyn is die laaste boek in die epiese fantasie-avontuurreeks, Die Ontwaking van Winter, en is perfek vir Afrikaanse aanhangers van Sarah J. Maas, Rebecca Yarros en Cassandra Clare. * * * Lumi, Colden, Nereida, Zander, Melody. Fate has led each of them down their own paths, so different from anything they could ever have predicted for themselves. Their stories are not yet finished. Lumi is still trying to escape Nalu's control over her. Meanwhile, Colden struggles with his winter vengeance, and the water nymphs are plotting plans that could cost Nereida and Kai their lives. Zander's past stretches further back than he can remember. To top it all off, Melody's tragic history and unpredictable schemes are beginning to catch up with her. Winter awakens as all the paths converge. This time, everything is at stake. But who will survive? And what will remain of Tír na hÓige when it is all over? Bloedlyn is the finale in the epic fantasy adventure series, Die Ontwaking van Winter, and is perfect for Afrikaans fans of Sarah J. Maas, Rebecca Yarros and Cassandra Clare.

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagNYU Press
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2027
Seitenangabe376 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
PlattformEPUB
ReiheDie ontwaking van Winter
AutorCombrinck, Sunel

Alle Bände der Reihe "Die ontwaking van Winter"

Über den Autor Sunel Combrinck

Sunel Combrinck is 'n hoërskool-onderwyser met 'n hart vir jong mense en stories. Sy bedryf ook VasgeINK-skryfskool by die Hoërskool Eldoraigne in Centurion waar sy tieners die kuns van storieskryf leer. Tans leef sy haar eie romanse uit saam met haar universiteitsliefde en hulle kosbare, besige, rooikop Bytjie-meisiekind. Huidige titels wat reeds op die rak is sluit in Die Ontwaking van Winter-reeks, twee dagstukke in Listen Up! en Sneller, 'n tienerromanse. === Sunel Combrinck is a high school teacher with a heart for young people and stories. She also runs the VasgeINK writing school at Eldoraigne High School in Centurion, where she teaches teenagers the art of writing stories. She is currently living out her own romance with her university sweetheart and their precious, busy redheaded little girl. Some of her titles that are already on the shelves include her debut, Hartklop, 'n Beeldskone Nagmerrie, two devotionals in Listen Up! and Sneller.

Weitere Titel von Sunel Combrinck

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten