Angeline se Engel (eBook)

Artikelnummer: 978-1-77987-691-1
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Noch nicht erschienen, Februar 2027
CHF 7.75

Ná die afstelling van haar troue, fokus Angeline net op Angeline's Dekor. Maar toe die geheimsinnige Engel Volschenk se vakansiehuis moet gaan uitlê, loop sake skeef. Sy loop per ongeluk in terwyl Engel stort, hy dra in 'n pienk blommetjieshemp en verklaar hy stel nie in vroue belang nie. Perfek, dink sy, geen gevaar vir haar hart nie. Totdat Engel begin kook en chick-flieks saam met haar kyk. Hy is anders. Te anders, en sy raak verlief op hom. Die vraag is, kan hy haar liefde beantwoord? Omgewing: Hoefbaai, ¿ denkbeeldige kusdorpie in die Buffelsbaai-omgewing. George, Hartenbos en Pretoria.

Schreiben Sie Ihre eigene Bewertung
  • Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten
*
*
Schlecht
Sehr gut
*
*
*
*
VerlagPrinceton University Press
EinbandAdobe Digital Editions
Erscheinungsjahr2027
Seitenangabe192 S.
AusgabekennzeichenAfrikaans
PlattformEPUB
ReiheRomanza Modern
AutorSmith, Beatrix

Alle Bände der Reihe "Romanza Modern"

Über den Autor Beatrix Smith

Beatrix Smith woon in Oudtshoorn. As 'n boekwurm was dit haar droom om te kon skryf soos haar gun­stelingskrywers. Sy is dankbaar vir elke geleentheid om agter haar rekenaar in te skuif, in die koppe van haar karakters in te klim en hul stories te vertel.

Weitere Titel von Beatrix Smith

Produktbewertungen
Nur registrierte Benutzer können Produkte bewerten